Mamie Gummer

Mamie Gummer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Willa Gummer
Geboorte 3 Augustus 1983 (1983-08-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mamie Gummer (gebore 3 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward (2010), The Lifeguard (2013), Side Effects (2013), en Ricki and the Flash (2015).


Developed by StudentB